Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Banjo is 'n musiekinstrument met 5, 6 of 7 snare wat met die vingernaels gepluk of getik word. Die snare is van staal en die resonator bestaan uit 'n membraan wat oor 'n raam of holte gespan is. Dit is gewild onder Negers van die V.S.A. en het moontlik sy oorsprong in Afrika gehad. Dit word algemeen in tradisionele jazz-musiek gebruik.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.