Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandag
Afbreking: aan•dag
Selfstandige naamwoord: aandag
Meervoud: –
Betekenis:
• Jou gedagtes by iets of iemand bepaal. Luister en jou gedagtes op iets fokus. Oplettend en opmerksaam wees.
• Regop liggaamshouding met arms langs sye; militêre bevel om soldate tot orde te roep.
Gebruik:
• Aandag! Kan ek julle aandag kry, asseblief.
• Staan op aandag as die kaptein met julle praat.