Leksikograaf Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Indiese
Afbreking: In•die•se
Byvoeglike naamwoord: Indies
Attributief: Indiese
Betekenis:
• Attributiewe vorm van Indies: wat met Indië of Indiërs te make het.
Gebruik:
• Die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië.
• Die borrie in Indiese geregte is moontlik die rede hoekom Alzheimer se siekte nouliks in Indië voorkom.
Afkorting:
• Ind.
Vertaling:
Engels: Indian
Nederlands: Indische
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.