vorige [boodskap #126241] |
Tue, 28 May 2019 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vorige
Afbreking: vo•ri•ge
Byvoeglike naamwoord: vorige
Betekenis:
• Wat voorheen bestaan of vroeër gebeur het.
Gebruik:
• Ek wil terugkom na die vorige punt.
• Sy vorige werk was glo bra vervelig.
Antoniem:
• volgende
Vertaling:
Engels: previous, former, last
Nederlands: vorige
Nota:
• Vorige word slegs voor 'n naamwoord gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|