name [boodskap #126224] |
Ma, 27 Mei 2019 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
name
Afbreking: na•me
Selfstandige naamwoord: naam
Meervoud: name
Verkleinwoord: naampie
Meervoud van verkleining: naampies
Betekenis:
• Meervoud van naam; meer as een naam.
Gebruik:
• Het jy al op moontlike name vir die baba besluit?
Spreekwoord:
• Gekke en dwase skryf hul name op deure en glase. [Dis verspot om jou naam op alles te wil teken.]
Vertaling:
Engels: names
Nederlands: namen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|