Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: olimpiese spele
Re: olimpiese spele [boodskap #10595] Fri, 05 September 1997 00:00
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
vy...@loxinfo.co.th (Vyg Fynbos) wrote:

> ag tog,
> ek weet nie hoe om daaroor te voel nie,
> wat sal van die Kaap word daarna ---indien ons dit kry !

> sal al die hoopvolles van Afrika afstroom om 'n
> blitsprofyt te maak ?

Vreemd jy vra nie of Kaapstad se infrastruktuur beter sal wees nie
Vreemd jy vra nie of dit toerisme sal laat groei nie
Vreemd jy vra nie hoe positief dit die eiendomsmark sal raak nie
Vreemd jy vra nie of die Spele 'n saambindende faktor vir die nasie
sal wees nie

Insiggewend dat jy bekommerd is dat meer swartes Kaap toe sal kom.
Suid-Afrika het so pas uit 'n onmenslike bedeling gekom wat op hierdie
soort bevooroordeelde vrese gegrond was.
Vorige onderwerp: ê en ë
Volgende onderwerp: Platengels is hier - courtesy of USAID
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:11:29 UTC 2024