Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Balsa (Ochroma pyramidale) is 'n boom van Midde- en Suid-Amerika. Dit is 'n groot, vinnig groeiende boom wat tot 30 meter hoog kan word. Die hout is besonder lig en word op groot skaal gebruik vir die maak van modelvliegtuie, branderplanke en dekke van talle soorte bote.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.