Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Parys
Afbreking: Pa•rys
Pleknaam: Parys
Betekenis:
• Die hoofstad en grootste stad van Frankryk.
• Dorp in die Vrystaat aan die oewer van die Vaalrivier.
Gebruik:
• Parys is die grootste Franssprekende metropool ter wêreld en die spilpunt vir die internasionale gemeenskap van Franstaliges (die sogenaamde Frankofonie).
• Parys is 'n gewilde bestemming vir toerisme, veral vir mense uit Gauteng.
Afgelei:
• Paryse
Vertaling:
Engels: Paris
Nederlands: Parijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.