Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegeken
toegeken [boodskap #126187] Sun, 26 May 2019 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegeken
Afbreking: toe•ge•ken



Werkwoord: toeken
Verlede tyd: het toegeken

Betekenis:
• Verlede deelwoord van toeken: iemand uitgekies en iets gegee.

Gebruik:
• Die prys is aan hom toegeken.
• Die tender is aan die korrupte maatskappy toegeken.

Vertaling:
Engels: awarded, ascribed
Nederlands: toegekend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agter
Volgende onderwerp: weergawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:44:40 UTC 2025