Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kultuur
kultuur [boodskap #126181] Sun, 26 May 2019 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultuur
Afbreking: kul•tuur




Selfstandige naamwoord: kultuur
Meervoud: kulture
Verkleinwoord: kultuurtjie
Meervoud van verkleining: kultuurtjies

Betekenis:
• Die manier hoe 'n groep mense goed doen en die dinge wat hulle in gemeen het en hul saam bind.
• 'n Massa bakterieë of ander mikro-organismes wat op 'n voedingsbodem aankweek.

Gebruik:
• Hy is 'n kenner van die Afrikaanse kultuur. Mense moet mekaar se kulture respekteer.
• Die bakterie groei as 'n pap, vuilwit tot geelbruin kultuur op aartappel.

Antoniem:
• natuur

Hiponiem:
• jeugkultuur
• teenkultuur
• volkskultuur

Afgelei:
• kultuurbesit
• kultuurbeweging
• kultuurgemeenskap
• kultuurorganisasie
• kultuurstryd
• kultuurvolk
• kultuurwaarde

Vertaling:
Engels: culture, cultivation
Nederlands: cultuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omtrent
Volgende onderwerp: Duits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:52:36 UTC 2025