meerderheid [boodskap #126179] |
Sun, 26 May 2019 09:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meerderheid
Afbreking: meer•der•heid
Selfstandige naamwoord: meerderheid
Meervoud: meerderhede
Betekenis:
• Groep wat binne 'n groter geheel in aantal meer as die helfte is.
• Die verskil tussen die oormag en die res.
Gebruik:
• Die meerderheid het die wet ingestem.
• Die wenner met 52% het 'n 5% meerderheid oor die verloorder met 47% behaal.
Antoniem:
• minderheid
Vertaling:
Engels: majority
Nederlands: meerdeheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|