Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Transvaal
Afbreking: Trans•vaal
Pleknaam: Transvaal
Betekenis:
• 'n Geografiese gebied tussen die Vaal- en Limpoporivier in Suid-Afrika.
• (geskiedenis) Voormalige republiek en provinsie in Suid-Afrika.
Gebruik:
• Die Transvaal is sowel in landboukundige asook in mynboukundige opsig 'n skatkamer.
• Transvaal was van van 1976 tot 1994 een van die land se vier provinsies gewees.