Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekies
gekies [boodskap #126176] Sun, 26 May 2019 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekies
Afbreking: ge•kies



Werkwoord: kies
Verlede tyd: het gekies

Betekenis:
• Verlede deelwoord van kies: ’n keuse wat gemaak is.

Gebruik:
• Hy is as opvolger gekies.
• Jan Ellis is 38 keer vir die Suid-Afrikaanse span gekies.

Vertaling:
Engels: chose
Nederlands: gekozen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: westelike
Volgende onderwerp: Transvaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:56:01 UTC 2024