westelike [boodskap #126175] |
Sun, 26 May 2019 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
westelike
Afbreking: wes•te•li•ke
Byvoeglike naamwoord: westelik
Vergrotende trap: westeliker
Oortreffende trap: westelikste
Attributief: westelike
Partitief: westelikes
Betekenis:
• Attributiewe vorm van westelik.
Gebruik:
• Llandudno is 'n voorstad in westelike Kaapstad
• Vanaf Monument Park pryk die Voortrekkermonument op die westelike horison.
Antoniem:
• oostelike
Afkorting:
• W
Vertaling:
Engels: westerly
Nederlands: westelijke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|