Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Italië
Italië [boodskap #126172] Sun, 26 May 2019 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Italië
Afbreking: Ita•lië
Uitspraak: /iˈtɑːlijə/



Pleknaam: Italië

Betekenis:
• Staat in Suidelike Europa wat grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slowenië met Italiaans as amptelike taal.

Gebruik:
• Ons toer deur Italië.

Verwant:
• Italiaans
• Italianer

Vertaling:
Engels: Italy
Nederlands: Italië
Zoeloe: i-Italiya

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: res
Volgende onderwerp: ma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:59:33 UTC 2025