res [boodskap #126167] |
Sa, 25 Mei 2019 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
res
Afbreking: res
Selfstandige naamwoord: res
Meervoud: reste
Verkleinwoord: ressie
Meervoud van verkleining: ressies
Betekenis:
• Wie of wat oorbly (nie gebruik of genoem is nie).
Gebruik:
• Wat gaan jy die res van die vakansie doen?
• Die plantewêreld van die Kaap verskil baie van die res van Afrika.
Spreekwoord:
• Kop en skouers bo die res wees. [Iemand se meerdere wees.]
Vertaling:
Engels: rest, remainder
Nederlands: rest, overblijfsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|