Betekenis:
• (familie) Meervoud van ouer; meer as een ouer.
Gebruik:
• Die ouers van die ouers is sy grootouers, of oupa's en ouma's.
• Hoekom het party ouers sulke oulike en soet kinders terwyl ander s'n onhebbelike klein duiweltjies is?
Vertaling:
Engels: parents
Nederlands: ouders
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.