Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kulturele
kulturele [boodskap #126130] Fri, 24 May 2019 06:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kulturele
Afbreking: kul•tu•re•le



Byvoeglike naamwoord: kultureel
Attributief: kulturele
Partitief: kultureels

Betekenis:
• Attributiewe vorm van kultureel: betreffende kultuur en die kunste.

Gebruik:
• Rolprente is kulturele kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en beïnvloed.
• Die Universele Verklaring Betreffende Kulturele Diversiteit is in 2001 deur UNESCO aanvaar.

Vertaling:
Engels: cultural
Nederlands: culturele

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mans
Volgende onderwerp: verband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 00:01:33 UTC 2025