vertaal [boodskap #126118] |
Thu, 23 May 2019 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertaal
Afbreking: ver•taal
Werkwoord: vertaal
Verlede tyd: het vertaal
Teenwoordige deelwoord: vertalende
Betekenis:
• 'n Uiting in die een taal in 'n ander taal uitdruk.
Gebruik:
• Goeie boeke word dikwels in verskeie tale vertaal.
• Hierdie boek is in elf tale vertaal.
Afgelei:
• vertaalbaar
• vertaalwerk
• vertaler
• vertaling
• terugvertaal
Vertaling:
Engels: to translate
Nederlands: vertalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|