eindelik [boodskap #126102] |
Do, 23 Mei 2019 06:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindelik
Afbreking: ein•de•lik
Bywoord: eindelik
Betekenis:
• Na 'n (te) lang tyd.
• Na 'n moeilike tyd.
Gebruik:
• Hy het opgang in die leër gemaak en eindelik keiser geword.
• Eindelik is die nuwe kerkgebou in April 1940 ingewy.
Sinoniem:
• eventueel
• naderhand
• oplaas
• uiteindelik
Vertaling:
Engels: finally, eventually, at last, ultimately
Nederlands: eindelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|