Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynstelskroef
fynstelskroef [boodskap #126087] Wo, 22 Mei 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fynstelskroef
Afbreking: fyn•stel•skroef
Samestelling: fyn + stel + skroef



Selfstandige naamwoord: fynstelskroef
Meervoud: fynstelskroewe
Verkleinwoord: fynstelskroefie
Meervoud van verkleining: fynstelskroefies

Betekenis:
• Skroef waarmee 'n apparaat mee fyner ingestel word.

Gebruik:
• Die bioloog draai sy ligmikroskoop se fynstelskroef om die beeld in fokus te bring.

Hiperoniem:
• stelskroef

Antoniem:
• grofstelskroef

Vertaling:
Engels: fine adjustment screw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: danksy
Volgende onderwerp: streek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:54:37 MGT 2024