Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » danksy
danksy [boodskap #126086] Wo., 22 Mei 2019 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26745
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
danksy
Afbreking: dank•sy




Voorsetsel: danksy

Betekenis:
• Dui aan wie of wat gehelp het.

Gebruik:
• Danksy moderne tegnologie is voedselproduksie vandag aansienlik hoër.

Vertaling:
Engels: thanks to
Nederlands: dankzij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omstreeks
Volgende onderwerp: fynstelskroef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 05 20:24:52 UTC 2026