Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestaan
Afbreking: ge•staan
Werkwoord: staan
Verlede tyd: het gestaan
Betekenis:
• Verlede deelwoord van staan.
Gebruik:
• Piet het vir 'n uur in die ry gestaan.
• Hy het op aandag gestaan toe ek met hom praat.
• Dit het in die Huisgenoot gestaan.
• Dis was die huis wat op die bult gestaan het.
• Sy het by haar besluit gestaan.
Vertaling:
Engels: stood
Nederlands: gestaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.