keiser [boodskap #126041] |
Mon, 20 May 2019 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
keiser
Afbreking: kei•ser
Selfstandige naamwoord: keiser
Meervoud: keisers
Verkleinwoord: keisertjie
Meervoud van verkleining: keisertjies
Betekenis:
• Hoof van 'n ryk; manlike monarg en leier van 'n keiserryk; adellike van die allerhoogste rang.
Gebruik:
• Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die Keiser van Japan.
Spreekwoord:
• Gee die keiser wat die keiser s'n is. [Betaal die owerheid wat hom toekom.]
Antoniem:
• keiserin (vroulik)
Vertaling:
Engels: emperor
Nederlands: keizer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|