Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stelsel
stelsel [boodskap #126036] Mon, 20 May 2019 16:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stelsel
Afbreking: stel•sel




Selfstandige naamwoord: stelsel
Meervoud: stelsels
Verkleinwoord: stelseltjie
Meervoud van verkleining: stelseltjies

Betekenis:
• 'n Geordend geheel; 'n samestel van afhanklike dele.

Gebruik:
• In die binêre stelsel word net die syfers 0 en 1 gebruik.
• Die endokriene stelsel bestaan uit kliere wat hormone in die bloedvate afskei, sodat dit na afgeleë organe afgevoer kan word.

Sinoniem:
• sisteem

Hiponiem:
• ratstelsel
• rekenaarstelsel
• weerstelsel

Vertaling:
Engels: system
Nederlands: stelsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersoek
Volgende onderwerp: waaronder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:18:08 UTC 2025