Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » openbare
openbare [boodskap #126032] Mon, 20 May 2019 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
openbare
Afbreking: open•ba•re




Byvoeglike naamwoord: openbaar
Attributief: openbare

Betekenis:
• Attributiewe vorm van openbaar; openlik; vir almal bedoel; vry toeganklik.

Gebruik:
• Groot openbare akwariums is dikwels gewilde toeriste-aantreklikhede.
• Krugerdag was 'n openbare vakansiedag van 1882 tot 1899 en weer van 1952 tot 1993.

Antoniem:
• publieke

Vertaling:
Engels: public
Nederlands: openbare

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boeke
Volgende onderwerp: steek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:37:20 UTC 2025