Spreekwoord:
• Ander mense se boeke is duister. [Dit is moeilik om ander se sake te verstaan.]
• In iemand se goeie boeke wees. [In iemand se guns wees.]
• Met jou neus in die boeke sit. [Gedurig besig wees om te studeer.]
• Sy boeke is deurmekaar. [Sy sake is in wanorde.]