Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlaat
verlaat [boodskap #126030] Mon, 20 May 2019 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlaat
Afbreking: ver•laat




Werkwoord: verlaat
Verlede tyd: het verlaat

Betekenis:
• Om 'n plek of 'n persoon te verlaat; agter te laat.
• Om in die steek te laat.
• Om op iets te reken of te vertrou.

Gebruik:
• Die party het uit protes die sitting verlaat.
• My God my God, waarom het U my verlaat?
• Ek verlaat my op my advokaat se hulp.

Spreekwoord:
• Die kamer verlaat. [Toilet toe gaan.]

Sinoniem:
• agterlaat
• verkas
• vertrek
• weggaan

Antoniem:
• aankom
• arriveer

Vertaling:
Engels: to leave; to desert, abandon, forsake; to count on, rely on
Nederlands: verlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dui
Volgende onderwerp: boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:36:35 UTC 2025