verdeel [boodskap #126028] |
Mon, 20 May 2019 15:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdeel
Afbreking: ver•deel
Werkwoord: verdeel
Verlede tyd: het verdeel
Betekenis:
• In kleiner stukke breek of opdeel; in groepe of dele skei; verbrokkel.
Gebruik:
• Suid-Afrika is in 1994 in nege provinsies verdeel.
Vertaling:
Engels: to divide, split, distribute
Nederlands: verdelen
Byvoeglike naamwoord: verdeel, verdeeld
Attributief: verdeelde
Betekenis:
• Wat opgedeel of verbrokkel is.
Gebruik:
• Die verdeelde brood is aan die mense uitgedeel.
Afgelei:
• verdeeldheid
Vertaling:
Engels: divided
Nederlands: verdeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|