Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiek
Afbreking: mu•siek
Uitspraak: /məˈsik/
Selfstandige naamwoord: musiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Mooi klanke wat mense maak as hulle sing of 'n instrument bespeel; reeks aangename geluide van die stem of musikale instrument; strelende verbindings van vokale of instrumentale klanke.
Gebruik:
• Ek hou van Beethoven se musiek.
• My ouers hou nie van die musiek waarna ek luister nie.
Spreekwoord:
• Sy woorde was stille musiek. [Word gesê wanneer iemand gepraat het en almal is meteens stil.]