verteenwoordig [boodskap #126021] |
Sun, 19 May 2019 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verteenwoordig
Afbreking: ver•teen•woor•dig
Werkwoord: verteenwoordig
Verlede tyd: het verteenwoordig
Betekenis:
• In iemand se plek optree; namens iemand handel; in die naam van 'n persoon, groep of organisasie praat of aanwesig wees.
Gebruik:
• Die prins verteenwoordig die Koninklike Huis by die begrafnis.
• 'n Nasionale vlag is 'n vlag wat ’n land verteenwoordig.
Afgelei:
• verteenwoordiger
• verteenwoordiging
Vertaling:
Engels: to represent
Nederlands: vertegenwoordigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|