daarin [boodskap #126018] |
Sun, 19 May 2019 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarin
Afbreking: daar•in
Samestelling: daar (v.nw.) + in (voors.)
Voornaamwoord: daarin
Betekenis:
• As iets of iemand in iets of iemand anders is; in dit; in die.
Gebruik:
• Bloed bestaan uit bloedplasma en verskillende bloedliggaampies wat daarin dryf.
Spreekwoord:
• Wie 'n put graaf vir 'n ander, val self daarin. [Wie 'n ander nadeel wil berokken, word self daardeur getref.]
Antoniem:
• daaruit
Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor
Vertaling:
Engels: therein, in it
Nederlands: daarin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|