Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #126014] Sun, 19 May 2019 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid

Afbreking: hè



Tussenwerpsel:

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.
• Vra om bevestiging.

Gebruik:
• Hè? Wat sê jy my nou?
• Wat 'n lekker dag wa dit nie, hè?

Vertaling:
Engels: huh, what, isn't it, wasn't it
Nederlands: hè

Nota:
• Moenie met die werkwoord verwar word nie.
• Kyk ook na die tussenwerpsels "" en "".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: meestal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:48:01 UTC 2024