Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #126013] So, 19 Mei 2019 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid

Afbreking: hê
Uitspraak: /ɦɛː/




Werkwoord:
Verlede tyd: het gehad
Teenwoordige deelwoord: hebbende

Betekenis:
• Besit en oor beskik; aan iemand behoort.
• Wens dat iets joune is.

Gebruik:
• As jy daai kar koop gaan jy baie probleme .
• Ek wil 'n roomys !

Vertaling:
Engels: to have, possess, want
Nederlands: hebben

Nota:
is 'n onreëlmatige werkwoord: het - het gehad - sal (hat - hatte/hat gehabt - wird haben).
• Moenie met die tussenwerpsel "hè" verwar word nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyk
Volgende onderwerp:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:19:12 MGT 2024