Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sogenaamde
sogenaamde [boodskap #126011] Sun, 19 May 2019 15:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sogenaamde
Afbreking: so•ge•naam•de




Byvoeglike naamwoord: sogenaamd
Attributief: sogenaamde

Betekenis:
• Attributiewe vorm van sogenaamd. Iets wat deur ander so genoem word.

Gebruik:
• Nahum in die Bybel is die sewende van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
• Die sogenaamde "Drie Rondawels" bied 'n besondere uitsig oor die kloof en bestaan uit drie reusagtige rotse wat soos hutte lyk.

Afkorting:
• sg.

Vertaling:
Engels: so-called
Nederlands: zogenaamde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voël
Volgende onderwerp: lyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:31:00 UTC 2025