Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50203 is 'n antwoord op boodskap #50214] |
Mon, 17 September 2001 07:35 |
Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het julle net so terloops geweet hier is van die Arabiese weermag se manne
in SA besig om ammunusie opleiding te kry. Glo hoe om landmyne onskadelik te
maak en al daai tipe van dinge, en dit nogal by een van die grootste
ammunusie opslag plekke in Suid-Afrika. Ons land het wragtag nie meer 'n
weermag nie, vroeër sou so iets nie toegelaat word nie.
Ek weet nie is dit 'n goeie ding nie. Maar nou ja.
Groete
Spook
If you want to hide a secret from an enemy tell it not to a friend.
|
|
|
|
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50205 is 'n antwoord op boodskap #50204] |
Mon, 17 September 2001 05:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Davie, ek slaap gewoonlik snags:))
4 ure se slaap is gewoonlik genoeg.
Annette
--
4ax.com...
> On Sun, 16 Sep 2001 23:59:03 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
> Ly jy aan slaaploosheid Annette? ;)
>
> DD
|
|
|
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50214 is 'n antwoord op boodskap #50203] |
Sun, 16 September 2001 21:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gees, ek het na die video's op TV gekyk waar daar gewys word hoe daardie
mense opgelei word - en die vraag wat altyd by my opkom is hoekom?
Hoekom word die mense opgelei om te veg, en hulle is nie deel van 'n weermag
nie? Dit voorspel mos al klaar moeilikheid.
Is dit nie een van die riglyne wat regerings na moet kyk en wat sonder
diskriminasie met wortel en tak uitgeroei moet word nie?
Miskien ook nie - want dan sal daar net militêre oornames wees - en dit is
net so erg - om regeer te word deur 'n klomp uniformdraende kaalkop
opdragsskreeuers is vir my ook onaanvaarbaar.
Annette
..
> Het julle net so terloops geweet hier is van die Arabiese weermag se manne
> in SA besig om ammunusie opleiding te kry. Glo hoe om landmyne onskadelik te
> maak en al daai tipe van dinge, en dit nogal by een van die grootste
> ammunusie opslag plekke in Suid-Afrika. Ons land het wragtag nie meer 'n
> weermag nie, vroeër sou so iets nie toegelaat word nie.
>
> Ek weet nie is dit 'n goeie ding nie. Maar nou ja.
>
> Groete
> Spook
>
> If you want to hide a secret from an enemy tell it not to a friend.
>
|
|
|
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50224 is 'n antwoord op boodskap #50205] |
Mon, 17 September 2001 11:29 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 17 Sep 2001 07:48:10 +0200, "Annette" wrote:
> Nee Davie, ek slaap gewoonlik snags:))
> 4 ure se slaap is gewoonlik genoeg.
> Annette
Ek glo dat ek een van min mense is wat met jou saamstem
dat 4 ure se slaap genoeg is.
DD
|
|
|