Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vasco Núñez de Balboa (1475 - 1517) was 'n Spaanse seevaarder en ontdekkingsreisiger. Hy het ’n ekspedisie gelei na Darien (tans Panama). Daar (in 1513) het hy op ’n berg geklim, oor die tropiese bosse gekyk en die eerste blanke man geword wat die oseaan gesien het waaraan hy die naam Stille Oseaan gegee het.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.