Gebruik:
• Die antieke werke by Phalaborwa dui dat koper vroeër dae daar ontgin is.
• Makedonië was ’n antieke koninkryk in die noordoostelike deel van die Griekse skiereiland.
Antoniem:
• moderne
Vertaling:
Engels: antique
Nederlands: antieke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.