Leksikograaf Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stede
Afbreking: ste•de
Selfstandige naamwoord: stad
Meervoud: stede
Verkleinwoord: stadjie
Meervoud van verkleining: stadjies
Betekenis:
• Meervoud van stad; meer as een stad.
Gebruik:
• Stede bestaan al duisende jaar lank as 'n vorm van menslike nedersetting.
Vertaling:
Engels: cities
Nederlands: steden
Selfstandige naamwoord: stede
Meervoud: –
Betekenis:
• In die plek van; in plaas van.
Gebruik:
• In stede van leer het hulle gaan fliek.
• In stede van een, spook veeartse nou om die lewe van twee uitgeteerde ietermago's te red nadat hulle in kattebak gevind is.
Vertaling:
Engels: in stead of
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.