mesmeriseer [boodskap #125959] |
Sat, 18 May 2019 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mesmeriseer
Afbreking: mes•me•ri•seer
Werkwoord: mesmeriseer
Verlede tyd: het gemesmeriseer
Betekenis:
• Om in 'n hipnotiese toestand te bring; willoos maak.
Gebruik:
• Sy intense groen oë mesmeriseer my.
Wisselvorm:
• mesmereer
Sinoniem:
• bedwelm
• betower
• hipnotiseer
Vertaling:
Engels: to mesmerize
Nederlands: mesmeriseren, betoveren, hypnotiseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|