Gebruik:
• Die Himalaja is hoër as 5 400 meter en dus dwarsdeur die jaar met sneeu bedek.
• Hoe hoër 'n voorwerp se digtheid, hoe hoër is sy massa per volume.
Antoniem:
• laer
Vertaling:
Engels: higher
Nederlands: hoger
Nota:
• Moenie "hoër" met "hoer" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.