gemeentes [boodskap #125931] |
Sat, 18 May 2019 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemeentes
Afbreking: ge•meen•tes
Selfstandige naamwoord: gemeente
Meervoud: gemeentes
Verkleinwoord: gemeentetjie
Meervoud van verkleining: gemeentetjies
Betekenis:
• Meervoud van gemeente; meer as een gemeente.
Gebruik:
• By hierdie gemeentes was die predikante daders i.p.v. praters.
• Al die gemeentes gaan op die oomblik deur 'n tyd van beproewing.
Vertaling:
Engels: congregations
Nederlands: gemeentes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|