Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behoort
behoort [boodskap #125929] Sat, 18 May 2019 06:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
behoort
Afbreking: be•hoort
Uitspraak: /bəˈɦʊər/




Werkwoord: behoort
Verlede tyd: het behoort

Betekenis:
• Eiendom wees van; iemand s'n wees.
• Deel uitmaak van; met iets 'n eenheid vorm; pas by.
• Iets wat mens moet kan doen of weet.

Gebruik:
• Die boek behoort aan haar.
• 'n Bosluis is 'n parasiet wat behoort tot die superfamilie Ixodoidea.
• Jy behoort te weet hoe om 'n woordeboek te gebruik.

Wisselvorm:
• hoort
• behoor (digterlik)

Afgelei:
• na behore

Vertaling:
Engels: to belong; pertain, appertain; should, ought
Nederlands: behoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betrokke
Volgende onderwerp: pad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:16:26 UTC 2025