Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invloed
invloed [boodskap #125914] Vr, 17 Mei 2019 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invloed
Afbreking: in•vloed




Selfstandige naamwoord: invloed
Meervoud: invloede
Verkleinwoord: invloedjie
Meervoud van verkleining: invloedjies

Betekenis:
• Die waarneembare inwerking; die uitwerking wat 'n persoon, ding of omstandigheid veroorsaak.

Gebruik:
• Moenie die negatiewe invloed van slegte vriende onderskat nie.
• As hoë amptenaar het hy 'n groot invloed in die toekenning van die kontrakte gehad.

Vertaling:
Engels: influence, effect
Nederlands: invloed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Stellenbosch
Volgende onderwerp: waarskynlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:59:52 MGT 2024