Betekenis:
• Die waarneembare inwerking; die uitwerking wat 'n persoon, ding of omstandigheid veroorsaak.
Gebruik:
• Moenie die negatiewe invloed van slegte vriende onderskat nie.
• As hoë amptenaar het hy 'n groot invloed in die toekenning van die kontrakte gehad.