erfgenaam [boodskap #125905] |
Vr, 17 Mei 2019 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfgenaam
Afbreking: erf•ge•naam
Selfstandige naamwoord: erfgenaam
Meervoud: erfgename
Verkleinwoord: erfgenaampie
Meervoud van verkleining: erfgenaampies
Betekenis:
• Persoon wat iemand anders se besittings of titel(s) erf (of daarvoor aangewys is).
Gebruik:
• Augustus, bekend as Gaius Octavius, was die aangenome seun en erfgenaam van Julius Caesar.
Vertaling:
Engels: heir
Nederlands: erfgenaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|