bestanddele [boodskap #125904] |
Fri, 17 May 2019 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestanddele
Afbreking: be•stand•de•le
Selfstandige naamwoord: bestanddeel
Meervoud: bestanddele
Verkleinwoord: bestanddeeltjie
Meervoud van verkleining: bestanddeeltjies
Betekenis:
• Meervoud van bestanddeel. Die komponente waaruit iets saamgestel, opgebou of berei is.
Gebruik:
• Watter bestanddele benodig ons vir die koek?
• Groete en vrugte is belangrike bestanddele van 'n gesonde dieet.
Vertaling:
Engels: parts, elements, components, constituents
Nederlands: bestanddelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|