suiplap [boodskap #125903] |
Fri, 17 May 2019 13:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suiplap
Afbreking: suip•lap
Samestelling: suip + lap
Selfstandige naamwoord: suiplap
Meervoud: suiplappe
Verkleinwoord: suiplappie
Meervoud van verkleining: suiplappies
Betekenis:
• Persoon wat te veel drink; drank misbruik (veral alkoholies van aard) en dikwels dronk is.
Gebruik:
• Die man is 'n regte suiplap.
Sinoniem:
• dronkaard
• dronklap
Vertaling:
Engels: boozer, drunkard
Nederlands: zuiplap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|