Leksikograaf Boodskappe: 21085 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarop
Afbreking: daar•op
Samestelling: daar (v.nw.) + op (voors.)
Voornaamwoord: daarop
Betekenis:
• Bo-op iets anders; op dit; op die.
Gebruik:
• Sien jy die tafel? Jy kan die vaas met blomme daarop sit.
Spreekwoord:
• Belofte maak skuld; wie daarop wag is gekuld. [Iemand moet sy belofte nakom.]
• Eet wat jy lus en ly wat daarop volg. ['n Waarskuwing aan iemand wat nie baie of ryk mag eet nie.]
• Soos jy jou bed maak, so sal jy daarop slaap. [n Mens dra die gevolge van jou dade.]