Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bakpoeier is 'n mengsel van wynsteensuur, koeksoda en gemaalde rys of meelblom. Wanneer dit klam word, vorm dit koolsuurgas en laat daarmee die deeg rys. Dit het gis as rysmiddel vervang. Anders as gis, verander bakpoeier nie die smaak van die gebak nie, afgesien van 'n hoeveelheid sout wat in die deeg agterbly. Die reaksievergelyking is:
NaHCO3 + H+ → Na+ + CO2 + H2O
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.